Sale!

Kuier Kers – Laeveld Ligte Laeveld Kers

Price range: R95.00 through R266.00

Die doringbome gooi skaduwee, en daar’s ’n sagte, bittersoet geur in die lug. Dis die reuk van braaivleis, die warm son en ’n windjie vol jagstories wat net beter word hoe donkerder dit raak.

Dis soos die Laeveld self…

Helder, wild en vars.

SKU: N/A Categories: , ,

Description

Marula & Neroli Geur

Groottes: 

Klein | 345g

Medium | 900g

Groot | 1465g

 

Bestanddele: Tallow, Byewas, Geursel.

Moenie hierdie kers sonder toesig brand nie. Hou hom weg van kinders, troeteldiere, los vlamme en jou skoonma se kantgordyne. Sit hom op ’n stewige oppervlak wat brandbestand is, maak seker jou braaibroodjies brand nie saam nie, en moenie aan die gesmelte was karring soos ’n nuuskierige dassie nie.

Additional information

Weight N/A
Dimensions 10 × 10 × 10 cm
Size

Small, Medium, Large

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kuier Kers – Laeveld Ligte Laeveld Kers”
Bergamot & Orange | Body Soap 120gTallow Sunscreen – Jasmine | 30g